- Voorsien ‘n beskermde en skoon leefruimte vir jou troeteldier.
- Maak seker dat daar altyd vars water is.
- ‘n Gesonde en goed gebalanseerde dieet en gereelde oefening hou jou troeteldier gesond en in tip-top kondisie.
- Kommunikeer met jou troeteldier, leer hom of haar om basiese opdragte uit te voer en te verstaan.
- Maak seker dat jou troeteldier se naels kort en goed versorg is.
- Neem jou troeteldier jaarliks vir ‘n roetine ondersoek by ‘n veearts en maak seker dat alle inentings op datum is. Tandheelkundige sorg is baie belangrik.
Gelukkige Troeteldier, Gelukkige Eienaar.
Kontak Dawn by Die Ark Dierekliniek, 021-224 0020 vir jou troeteldier se jaarlikse roetine ondersoek.