Blokraai – Idiome met honde en katte
Leidrade:
- Hy gooi ‘n kat in die …. (8) – dwars
- … hond verbrand sy mond. (8) – af
- Hy weet daarvan soveel as kat van …. (8) – dwars
- Hy kon nie hond … maak nie. (6) – dwars
- As die kat weg is, is die …. baas. (4) – dwars
- Dit reën katte en …. (5) – dwars
- Ons moet eers die kat uit die … kyk. (4) – af
- Hoekom lyk dit of die kat jou …. afgeneem het? (3) dwars
Antwoorde:
1. Duiwehok
2. Haastige
3. Saffraan
4. Haaraf
5. Muis
6. Honde
7. Boom
8. Kos
#troeteldierpret #blokraai #idiome