Lees Meer/Read More

Skeidingsangs

Skeidingsangs word veroorsaak wanneer honde ontsteld raak weens die skeiding van hul voogde, die mense aan wie hulle geheg is.

Wanneer ‘n hond met skeidingsangs behandel word, is die doel om die onderliggende angs van die hond te verminder deur hom te leer om dit te geniet of ten minste te verdra wanneer hy of sy alleen gelaat word.

Kontak gerus Die Ark Dierekliniek vir meer inligting of vir ‘n konsultasie.

Die Ark Dierekliniek
Versterstraat 7
Paarl
7646

Tel : 021 – 224 0020

Epos: info@diearkdierekliniek.co.za