Lees Meer/Read More

November is vir ons Getroue Goue Oues

Fotokrediet: Kristy Kolberg Pickle, in die foto, is ongeveer 16 jaar oud en vir so lank al deel van die Sliep-familie.  Alhoewel sy deesdae meer slaap en met haar heupe, hart en niere begin sukkel is sy in ‘n puik kondisie en geniet sy dit steeds baie om vir kort tydjies met haar gunsteling bal… Read More November is vir ons Getroue Goue Oues

Lees Meer/Read More

Stert en Stertswaai Feite

Fotokrediet: Nathalie Ehrnleitner – Unsplash Kort of lank, stomp of gekrul,  jou hond gebruik sy stert om met jou te kommunikeer, te wys hoe hy voel, om oefening te kry en ook vir balans. Oefening: Honde kry oefening deur hulle sterte te jaag, dit is vir hulle ‘n lekker speletjie. Vrolik: ‘n Hond met ‘n stert wat… Read More Stert en Stertswaai Feite

Lees Meer/Read More

10 Feite oor Huiskatte

unsplash-logoJari Hytönen Huiskatte Katte het unieke persoonlikheide. Soms is hulle spelerig en ander kere wil hulle eerder met rus gelaat word. Katte is van die gewildste troeteldiere in die wêreld. Die wetenskaplike naam vir ‘n huiskat is Felis Silverstris Catus. Katte slaap ongeveer 16 ure in ‘n dag. Ailurofobie is ‘n vrees vir katte. ‘n… Read More 10 Feite oor Huiskatte

Lees Meer/Read More

Hondsdolheid

unsplash-logoJamie Street Alle warmbloedige spesies, mense ingesluit, kan met hondsdolheid besmet raak. Wat is hondsdolheid: Hondsdolheid, is ‘n dodelike virussiekte wat in diere soos honde en by die mens voorkom. Die virus kom in die speeksel voor en tas die senustelsel aan. Die virus word versprei wanneer ‘n besmette dier speeksel oordra of wanneer ‘n… Read More Hondsdolheid

Lees Meer/Read More

‘n Besoek aan die Veearts

Foto : Lydia Torrey on Unsplash Jou troeteldier moet gereeld die veearts besoek om seker te maak hy of sy is gesond en bly gesond. ‘n Veearts probeer om siektes te voorkom en behandel ook diere wat siek of beseer is. Wanneer moet jou troeteldier die veearts besoek Geboorte tot en met 1 jaar Elke… Read More ‘n Besoek aan die Veearts

Lees Meer/Read More

Katgriep ook bekend as Parvovirus by honde

Katgriep ook bekend as Parvovirus by honde Die naam Katgriep is baie misleidend aangesien die virus nie van katte na honde kan versprei nie.  Dit tas ook die dermkanaal aan met geen tipiese griepsimptome nie. Die virus kom hoofsaaklik by jong honde voor, alhoewel enige hond wat nog nie blootgestel was aan die virus nie,… Read More Katgriep ook bekend as Parvovirus by honde

Lees Meer/Read More

Seisoenale Allergieë

Fotokrediet : Weskaap Toerisme Die lente is amper hier en die meeste van ons, ons troeteldiere ingesluit,  is opgewonde oor die gedagte van warmer weer en meer tyd in die buitelug. Maar die verandering in seisoen lei ook tot hooikoors en ‘n jeukerige vel nie net vir ons nie, maar ook vir ons troeteldiere. Indien jou… Read More Seisoenale Allergieë

Lees Meer/Read More

Skeidingsangs

Skeidingsangs word veroorsaak wanneer honde ontsteld raak weens die skeiding van hul voogde, die mense aan wie hulle geheg is. Wanneer ‘n hond met skeidingsangs behandel word, is die doel om die onderliggende angs van die hond te verminder deur hom te leer om dit te geniet of ten minste te verdra wanneer hy of… Read More Skeidingsangs

Lees Meer/Read More

Ses Wenke vir die Versorging van jou Troeteldier

Voorsien ‘n beskermde en skoon leefruimte vir jou troeteldier. Maak seker dat daar altyd vars water is. ‘n Gesonde en goed gebalanseerde dieet en gereelde oefening hou jou troeteldier gesond en in tip-top kondisie. Kommunikeer met jou troeteldier, leer hom of haar om basiese opdragte uit te voer en te verstaan. Maak seker dat jou… Read More Ses Wenke vir die Versorging van jou Troeteldier