Lees Meer/Read More

Bosluise en Vlooie

Soos jy weet bring die lente warm weer, nuwe lewe, pragtige blomme, en ongelukkig ook, vlooie en bosluise. Dit is veral noodsaaklik om jou hond teen vlooie en bosluise te beskerm as hy of sy baie tyd buite spandeer. Vlooie is ‘n algemene probleem by honde, veral in warmer klimate. Vlooibyte kan seer wees en… Read More Bosluise en Vlooie

Lees Meer/Read More

Oorinfeksie by honde

Honde met oorinfeksies is ongemaklik. Hulle ore is ‘n bron van konstante pyn en veroorsaak dat hulle krap en kopskud. In die meeste gevalle sal ‘n hond se oorinfeksie nie vanself verdwyn nie. Indien u te lank wag om die oorinfeksie te behandel, kan dit baie moeiliker raak om te behandel . ‘n Onbehandelde oorinfeksie… Read More Oorinfeksie by honde

Lees Meer/Read More

Winter en jou Troeteldier

Foto: Matthew Henry – Unsplash Wintertyd is wanneer veeartse dikwels meer infeksies van die boonste lugweë by honde sien. Dit staan algemeen bekend as “Kennel Cough”. Hierdie infeksies word veroorsaak deur ‘n verskeidenheid virusse en bakterieë wat die boonste lugweë aantas. Dit sluit die neusgange, keel en lugpyp in. Die meeste honde begin met ‘n harde hoes wat… Read More Winter en jou Troeteldier

Lees Meer/Read More

Wat is ‘n Honde–Ma

‘n Honde-Ma is ‘n vroulike diereliefhebber wat glo dat haar troeteldiere haar vier-voet-kinders is. Deesdae is dit feitlik ‘n feit dat ons troeteldiere deel is van die gesin. Die dae wat diere buite in die tuin vasgeketting was, terwyl die res van die gesin binnenshuis geëet het, is lank reeds verby. Ons glo al hoe… Read More Wat is ‘n Honde–Ma

Lees Meer/Read More

Groot of klein …

Foto deur Jorge Gardner,  Unsplash Die Deense hond, ‘n saggeaarde reus van Duitsland is die GROOTSTE hond en die Chihuahua, ‘n op en wakker piepklein hondjie,  die KLEINSTE hond ter wêreld. Groot honde hou van stap en het baie spasie en oefening nodig,  terwyl medium grootte honde minder spasie nodig het maar ook gereeld moet gaan… Read More Groot of klein …

Lees Meer/Read More

Dinge kan soms te veel raak vir jou hond

Foto: Anna Dudkova – Unsplash.com Honde-depressie is soortgelyk aan die wat ons as mense ervaar. Daar is allerhande maniere om te weet of iemand depressief is. Hulle kan bevoorbeeld ophou eet – of meer eet om die pyn uit te doof. Daar is ‘n goeie kans dat hulle in die algemeen sal begin onttrek deur… Read More Dinge kan soms te veel raak vir jou hond

Lees Meer/Read More

Vetsug by Troeteldiere

Foto: Mikkel Bendix – Pexels Vetsug kan gedefinieer word as ‘n oormaat liggaamsvet wat die gesondheid, welsyn en lewenskwaliteit van ‘n troeteldier kan benadeel. Troeteldiervetsug kan ook ernstige gesondheidsprobleme soos hartsiektes,  respiratoriese nood,  hoë bloeddruk en kankers veroorsaak. Dit kan ook bestaande probleme vererger. Om te kyk of jou hond oorgewig is, kan jy die volgende doen:… Read More Vetsug by Troeteldiere

Lees Meer/Read More

Lentetyd

Fotokrediet: Dave Francis – Unsplash Die lente is in die lug.  Tyd vir tuinmaak en “spring cleaning”. In en om die tuin: Kunsmis, insekdoders en onkruiddoders hou ons plante en grasperke groen en gesond, maar die bestanddele daarvan kan gevaarlik wees as u troeteldier dit inneem. … Baie gewilde lenteplante – waaronder rododendron en azaleas – is… Read More Lentetyd